Daniel skitter as Charles Chaplin én The Tramp
“Die vertoning is pure (uitstaande) kabaret waarvoor ek baie lief is, maar waarvan ons baie min te sien kry die afgelope paar jaar. Daniel wissel soomloos tussen hartseer, komieklik, dramaties, melankolies en ernstig. Die 90 minute in die intieme teatertjie voel asof jy letterlik saam met Charles Chaplin op sy lewenspad reis.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed