Danie van Niekerk: hulde aan die uitgewer

“Sy rol as uitgewer is oplaas ook dié van ’n uitsonderlike mens met goeie insig in sake van die dag en ruim aandag aan skrywers, medewerkers en sy gesin.”