Dalk postmoderne Sprokiesland se voorland: Prinsesse se #wetoo-slagspreuk

“Hierdie nuwe generasie prinsesse beplan hul eie roetes. Wat meer is, hulle weet dat, as dinge skeef loop, daar ’n oorlewingsgids is – ’n soort GPS vir die pad vorentoe.”