Daar is méér deur Daniël Louw, ’n lesersindruk

“Hoe beïnvloed dit ’n antropologie wat cogito, ergo sum verskuif na: Ek word gedigitaliseer, daarom is ek? Homo religionis word nou gestruktureer deur Homo digitalis. Maar daar is meer aan die bod as net dit.”