Daar is g’n ander soos David Kramer

"Dié maergat Boere-Joodjie van Worcester het skelm-skelm, tussen-die-reëls en uitgeslape te werk gegaan toe hy sy protes-folk geskep het."