Cut to the chase deur Janet van Eeden: ’n goeie wegspringboek vir jong draaiboekskrywers

Cut to the chase is ’n belangrike bydrae tot die akademiese veld van draaiboekskryf omdat dit vanuit ’n Suid-Afrikaanse oogpunt geskryf is.”