COVID-19: ’n Basiese inkomstetoelaag vir armes is juis nou nodig

“COVID-19 vra menslike en ekonomiese opofferings, maar waar is die regering se opofferings om te sorg dat diegene wat ’n werk of ’n KMMO verloor het, ten minste kos op hul tafel het?”