COVID-19 en ’n entstof: Wie gaan die resies wen?

“Die wêreld wag op ’n entstof wat beskerming teen COVID-19 sal bied, maar dié proses kan op sy vinnigste tussen ’n jaar en 18 maande duur.”