Covid-19 en die skaakbord

“Een geïnfekteerde mens steek nie net een ander mens aan nie, maar kan ’n klomp ander mense aansteek, wat elkeen weer ’n klomp ander kan aansteek.”