Clover Aardklop 2015: Onderhoud oor die byderhand-leesprojek

“Die gedagte van plekspesifieke digitale literatuur is dat ʼn mens die werk dmv ʼn selfoon of tablet op ʼn spesifieke plek lees en dat die plek as sodanig tot die leeservaring bydra.”