Cliff-hanger: Ek skryf nie om bruin te wees nie – ek skryf vir my karakters

“Ek is lief vir elkeen van my boeke. Hulle het my as skrywer gevorm. En tog, elke keer wanneer iemand iets sê soos: ‘Jy skryf vir kallits’, of ‘Dis nice dat jou karakters so bruin is’, dan voel ek daardie bekende verdedigende trek in my maag.”