Chemikalieë vir ewig en altyd

“Weens die wydverspreide voorkoms van hierdie chemikalieë in die omgewing, hul betreklik maklike beweging in water en grondstowwe, asook hul onbepaalde leeftyd, beteken dit dat die gevaar van PFAS-blootstelling tot in toekomstige generasies sal bly voortbestaan.”