Charles Parham, William Seymour en Suid-Afrikaanse pentekostalistiese rassisme 

“Ondanks die byna drie dekades waarin inwoners aan ’n gelyke demokrasie blootgestel is, het patrone van rassisme skynbaar eerder versterk as verswak.”