Ingrid Glorie2023-04-11"Genderongelijkheid in de letteren is een spiegel; het toont hoe we met elkaar omgaan in de samenleving, hoe we elkaar (en onszelf) zien."
Yves T'Sjoen2023-04-05"De kritische beschouwerspraktijk dient in de grootst mogelijke autonomie te kunnen plaatshebben, zonder inmenging van buitenaf of gestuurd door de particuliere agenda van een uitgeverij, een schrijver of acolieten."
Willem de Vries, Yves T'Sjoen2023-03-21In die literator Yves T’Sjoen se pasverskene versameling essays Breyvier skryf hy oor fasette van die kunstenaarskap en intellektuele bydraes van Breyten Breytenbach, van Antjie Krog, en oor albei se nuanserende, onthutsende en oopmakende verkenning van menswees, die sentrale rol van tale, vertaling, vertaalbaarheid en die buitewyke van dit wat sêbaar is. In hierdie gesprek oor Breyvier, die […]
Yves T'Sjoen, Willem de Vries2023-03-20In die literator Yves T’Sjoen se pasverskene essayboek Breyvier kry die leser tematies versamelde aantekeninge en bondige bespiegelings, asook aanvoorwerk vir verdere ontginning, in ’n ryklik gedokumenteerde ondersoek na Breyten Breytenbach en andere wie se invloed oor lande en dissiplines heen strek. In hierdie eerste deel van ’n gesprek oor Breyvier beantwoord T’Sjoen Willem de Vries se vrae oor […]
Jean Oosthuizen2023-03-15"In die MRK se verslag wat Woensdag bekend gemaak is, word onder meer beveel dat die US skriftelik om verskoning moet vra vir die debakel."