Skryfkompetisie: #politieklimeriek

Klik hier vir al die reëls en besonderhede.

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 2 se wenner

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-02-20

Lees Koos Kombuis se Week 2-wenlimeriek. Hy is die tweede finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. Die groot prys is R10 000, so skryf in!

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 3

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-02-19

Hier is Week 3 se jongste inskrywings. Skryf nou in en wen R2 000!

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 1 se wenner

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-02-13

#politieklimeriek - Hier is Week 1 se wenner!

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 2

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-02-12

#politieklimeriek – Week 2: Hier is al die inskrywings. Die weekwenner word op Woensdag 20 Februarie aangewys.

Inskrywings vir Week 3 word ingewag – stuur joune nou! 

Só skryf mens ’n limeriek

Philip de Vos Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-02-10

"Die Limerick het ook ʼn spesiale ritme (metrum) en dít is baie, baie belangrik! As jou metrum inkorrek is, kan jy net sowel daardie limerick weggooi." 

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 1

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-02-07

#politieklimeriek – hier is Week 1 se inskrywings. Skryf nou in vir Week 2!

Sluitingsdatum vir Week 2 is 15 Februarie.

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – ’n kompetisie wat rym!

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-01-31

LitNet is vanjaar 20 jaar oud. Ter viering bied ons ’n limeriek-kompetisie aan. Top-beoordelaars; top-pryse! Lus om ’n politikus ’n bloedneus te gee? Hier’s jou kans om groot geld los te slaan met jou versvoetige vindingrykheid. Klap hulle katswink met jou limeriek en wen tot R13 500!

Top