Luisterverhale
Luisterverhale: "Die lied van die reën" deur Eugène Marais, voorgelees deur Marcel van Heerden
2024-07-25Marcel van Heerden lees Eugène N Marais se verhaal "Die lied van die reën, ’n Koranna-dwaalstorie" voor. Die verhaal het oorspronklik in 1921 in Die Boerevrou verskyn.
Luisterverhale: "Dit gaan nie goed met ou Bertie nie" deur Petra Müller, voorgelees deur Marcel van Heerden
2024-07-18Marcel van Heerden lees Petra Müller se verhaal "Dit gaan nie goed met ou Bertie nie" voor. Die verhaal het oorspronklik in In die omtes van die hart en ander verbeeldings, in 1995 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: "Om laaste te kan lag" deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden
2024-07-10Marcel van Heerden lees Chris Barnard se verhaal "Om laaste te kan lag" voor. Die verhaal het oorspronklik in Chriskras: ’n tweede keur, in 1976 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: "Genis, geeste en gesies" deur PG du Plessis, voorgelees deur Tobie Cronjé
2024-07-04Tobie Cronjé lees PG du Plessis se verhaal "Genis, geeste en gesies" voor. Die verhaal het oorspronklik in Koöperasiestories op Donderdag, in 1980 deur Perskor uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: "Sa, vat hom!" deur Audrey Blignault, voorgelees deur Rolanda Marais
2024-06-27Rolanda Marais lees Audrey Blignault se verhaal "Sa, vat hom!" voor. Die verhaal het oorspronklik in Pas op vir Jantatarat, in 1979 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: "’n Poort deur die koue" deur Jan Spies, voorgelees deur Tobie Cronjé
2024-06-20Tobie Cronjé lees Jan Spies se verhaal "’n Poort deur die koue" voor. Die verhaal het oorspronklik in Poort deur die koue, in 1984 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: "Moeder koei" deur Jan Rabie, voorgelees deur Tobie Cronjé
2024-06-12Tobie Cronjé lees Jan Rabie se verhaal "Moeder koei" voor. Die verhaal het oorspronklik in 21, deur Human & Rousseau in 1956 uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: Sewe & sewentig stories oor ’n clown deur Fransi Phillips, voorgelees deur Tobie Cronjé
2024-06-04Tobie Cronjé lees uit Fransi Phillips se Sewe & sewentig stories oor ’n clown voor. Die verhale is oorspronklik in 1985 deur HAUM-Literêr uitgegee.
Luisterverhale: "Het olifante elmboë?" deur PG du Plessis, voorgelees deur Tobie Cronjé
2024-05-30Tobie Cronjé lees PG du Plessis se teks "Het olifante elmboë?" voor. Die verhaal het oorspronklik in Het olifante elmboë? Outobiografiese verdigsels soos bygelieg deur PG du Plessis, in 1987 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: "Belhambra" deur Petra Müller, voorgelees deur Rolanda Marais
2024-05-21Rolanda Marais lees Petra Müller se verhaal "Belhambra" voor. Die verhaal het oorspronklik in Die dwerg van die infanta en ander verhale, in 1993 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: "Bos" deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden
2024-05-16Marcel van Heerden lees Chris Barnard se verhaal "Bos" voor. Die verhaal het oorspronklik in Duiwel-in-die-bos, in 1968 deur Tafelberg uitgegee, verskyn
Luisterverhale: "Soontjie" deur PG du Plessis, voorgelees deur Marcel van Heerden
2024-05-08Marcel van Heerden lees PG du Plessis se verhaal "Soontjie" voor. Die verhaal het oorspronklik in Koöperasiestories op Donderdag, in 1980 deur Perskor uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: "’n Emmer tanne vir ’n hospitaal holbekke" deur Jan Spies, voorgelees deur Tobie Cronjé
2024-05-02Tobie Cronjé lees Jan Spies se verhaal "’n Emmer tanne vir ’n hospitaal holbekke" voor. Die verhaal het oorspronklik in Poort deur die koue, in 1984 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: "Die Rachelsporsie" deur Riana Scheepers, voorgelees deur Rolanda Marais
2024-04-24Rolanda Marais lees Riana Scheepers se verhaal "Die Rachelsporsie" voor. Die verhaal het oorspronklik in Dulle Griet, in 1991 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: "fascistiese pampoen" deur Breyten Breytenbach, voorgelees deur Marcel van Heerden
2024-04-18Marcel van Heerden lees Breyten Breytenbach se verhaal "fascistiese pampoen" voor. Die verhaal het oorspronklik in Katastrofes, in 1964 deur Human & Rousseau uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: "Drie kaalkoppe eet tesame" deur Jan Rabie, voorgelees deur Tobie Cronjé
2024-04-10Tobie Cronjé lees Jan Rabie se verhaal "Drie kaalkoppe eet tesame" voor. Die verhaal het oorspronklik in 21, in 1956 deur Human & Rousseau uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: "Die honger knaag nog" deur Barrie Hough, voorgelees deur Tobie Cronjé
2024-04-02Tobie Cronjé lees Barrie Hough se verhaal "Die honger knaag nog" voor. Die verhaal het oorspronklik in Skimmelstreke, in 1995 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: "Roomys" deur JM Gilfillan, voorgelees deur Marcel van Heerden
2024-03-26Marcel van Heerden lees JM Gilfillan se verhaal "Roomys" voor. Die verhaal het oorspronklik in Die vrank smaak van frambose, in 1993 deur Human & Rousseau uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: "Kafee" deur Elsa Joubert, voorgelees deur Rolanda Marais
2024-03-19Rolanda Marais lees Elsa Joubert se verhaal "Kafee" voor. Die verhaal het oorspronklik in Melk, in 1980 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
Luisterverhale: "Die vaal koestertjie" deur Eugène Marais, voorgelees deur Marcel van Heerden en Rolanda Marais
2024-03-13Marcel van Heerden en Rolanda Marais lees Eugène N Marais se verhaal "Die vaal koestertjie" voor. Die verhaal het oorspronklik in 1921 in Die Boerevrou verskyn.