LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
'n Woord kan 'n tydsgees vasvang.. Wat is 2016 se Afrikaanse woorde – woorde wat ontstel, prikkel, of die heersende gesprek saamvat? Stuur jou #litnetwoord2016 voor 6 Desember 2015 aan: naomimeyer@litnet.co.za.
Wenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
2016-12-15Een leser wen 'n R1000 met die weninskrywing van die #litnetwoord2016-kompetisie en hier is die wenner!
Kortlys: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
2016-12-08Hier is die kortlys van woorde wat meeding om die titel van die #litnetwoord2016!
Sunita Keyser se #litnetwoord2016
2016-12-06Hier is Sunita Keyser se voorstel vir die Afrikaanse woord van 2016.
Darryl David se #litnetwoord2016
2016-12-06Hier is Darryl David se voorstel vir die Afrikaanse woord van 2016.
Jean Oosthuizen se #litnetwoord2016
2016-12-05Hier is Jean Oosthuizen se voorstel vir die Afrikaanse woord van 2016.
Elize Zorgman se #litnetwoord2016
2016-12-05Hier is Elize Zorgman se voorstel vir die Afrikaanse woord van 2016.
Oloff de Wet se #litnetwoord2016
2016-12-02Hier is Oloff de Wet se voorstel vir 2016 se Afrikaanse woord.
Giselle Botha se #litnetwoord2016
2016-12-01Hier is Giselle Botha se voorstel vir 2016 se Afrikaanse woord.
Chanette Paul se #litnetwoord2016
2016-12-01Hier is Chanette Paul se voorstelle vir 2016 se Afrikaanse woord.
Riette Hugo se #litnetwoord2016
2016-11-30Riette Hugo deel haar voorstelle vir die Afrikaanse woord van 2016.
Danie van Wyk se #litnetwoord2016
2016-11-29Hier is Danie van Wyk se voorstel vir die Afrikaanse woord van 2016.
Alfred Schaffer se #litnetwoord2016
2016-11-29Hier is Alfred Schaffer se Afrikaanse woord van 2016.
Inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 (IV)
2016-11-28Hier is nog 'n paar van ons lesers se #litnetwoord-inskrywings.
Volgende inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 (III)
2016-11-24Hier is nog 'n paar van ons lesers se #litnetwoord-inskrywings.
Die WAT se inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
2016-11-24Die redaksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal deel hul mees aktuele woorde van 2016.
Nog inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 (II)
2016-11-21Hier is nog 'n paar van ons lesers se #litnetwoord-inskrywings.
Eerste inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 (I)
2016-11-18As jy één woord mag kies, waaraan laat 2016 jou dink? Hier is 'n paar van ons lesers se eerste inskrywings.
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
2016-11-17Wat is 2016 se Afrikaanse woorde wat ontstel, prikkel, of die heersende gesprek saamvat? Laat weet ons teen 6 Desember 2016. Jy kan R1 000 kontant losslaan.