NB-Uitgewersportaal

NB-Uitgewers is die grootse plaaslike algemene uitgewery in die Suid-Afrikaanse boekemark en is die markleier in volwasse fiksie, kinder- en jeugboeke en niefiksie.

NB Publishers is the largest general publisher in the South African book market, and the leader in adult fiction, nonfiction and children’s and youth fiction.

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2011-05-10 Nuut by NB-Uitgewers dié Mei: Wals met Matilda, Bloedgrond, Om te mag twyfel: ’n Gelowige se reis, Grape: Stories of the Vineyards in South Africa, Tweetalige sakwoordeboek | Bilingual Pocket Dictonary en ...

Die beginsel van stof – besonder verwikkeld en ryk

Helize van Vuuren, Helize van Vuuren Resensies 2011-05-04

“Hier is ek nou terug/ uit die seisoen van verstrooiing” vertel die digter in sy jongste bundel, met “’n doos vol woorde gepak gedun uit verse/ oor die jare”. Hierdie verse is soos ’n “vel van onthou”. Die bundeltitel word verduidelik in die prosagedig “(toe ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2011-04-05 Nuut by NB-Uitgewers dié April: Hoogty, Fabels van Esopus, Gesprekke met merkwaardige mense, Spookskip, Smul en spaar en Klein Kook & Geniet Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! ...

NB-Uitgewers se 2011 Skrywerspartytjie

Naomi Bruwer NB-Uitgewersportaal 2011-04-01

NB-Uitgewers se 2011 Skrywerspartyjie is Woensdagaand in Kirstenbosch gehou. Naomi Bruwer het 'n paar bekende gesigte op foto vasgevang.

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2011-03-01 Nuut by NB-Uitgewers dié Maart: Die reuk van koffie, Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary, Wanpraktyk, Visums by verstek, Onversadig en Die avonture van Alice in Wonderland Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2011-02-01 Nuut by NB-Uitgewers dié Februarie: Die beginsel van stof , Manage Your Money, Live Your Dream , Met koffer en kaart , Een glas dooswit, asseblief? , Wat die oog gesien het en Die groot gedagte Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2011-01-04 Nuut by NB-Uitgewers dié Januarie: Die Profeet, The Year in Quotes: 2010, ’n Mondvol lekker, Boerumoer – Oom Gysbert se dorpstories, Agency Blue en Moemin se verjaardag. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2010-12-03 Nuut by NB-Uitgewers dié Desember: Janie du Plessis: ’n Keuse vir die lewe , Tien uit tien: Stories en sêgoeters van Fanus Rautenbach , Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte, Sidekick , Willem Poprok en Boereverraaier Klik op ...

Al wat ons het, is oomblikke: Deborah Steinmair lees ’n Vrou gaan dokter toe

Deborah Steinmair Resensies 2010-11-17

"Wanneer ek op die voorblad van ’n boek sien dat dit wêreldwyd meer as ’n miljoen kopieë verkoop het, sak my moed in my skoene, synde nie ’n kuddedier nie. Maar soms is ’n boek so universeel-menslik dat dit kuddediere van ons almal maak."

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2010-11-02 Nuut by NB-Uitgewers dié November: Die sneeuslaper , 7de Laan kook , Beste mnr Mandela: ’n Fees van woorde en prente , Dwaalpoort , Die mooiste sprokies van Grimm en Tydbom: ’n Polisieman se ware verhaal Klik op boekomslag en ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2010-10-06 Nuut by NB-Uitgewers dié Oktober: Spoor, Finish & Klaar: Selebi’s Fall from INTERPOL to the Underworld , Kan ek maar aan jou selluliet vat: Hoe mans se koppe werk (indien wel) , Pérsomi: Kind van die Brakrant, Sandra se ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2010-09-01 Nuut by NB-Uitgewers dié Junie: Brouhaha, Radical middle: confessions of an accidental revolutionary, Tydbom: ’n Polisieman se ware verhaal , Net Sisi , Samoe(r)sa reis en ’n Vrou gaan dokter toe Klik op boekomslag en bestel ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2010-08-11 Nuut by NB-Uitgewers dié Augustus: Afstande, Die besoeker , Belladonna, Prima Donna , Wolfgang Amadeus Muis , Huisgenoot Bakboek en 60 Dae in die Suid-Soedan Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2010-07-07 Nuut by NB-Uitgewers dié Julie: Die begunstigde, Lig wankelend, Die honger reisiger: Reisverhale met resepte , The War for South Africa: The Anglo-Boer War (1899-1902), Rondomtalie: Stories deur Afrikaanse kunstenaars en Soek-soek op soek ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2010-06-02 Nuut by NB-Uitgewers dié Junie: Stoffel in Afrika, The War for South Africa: The Anglo-Boer War: 1899-1902 , Roer!, Matie Brink se Potjiekos, Speurhond Willem op reis en Young Blood Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2010-05-04 Nuut by NB-Uitgewers dié Mei: Dis koue kos, skat, Waar’s Otto?, Die raaisel van die SS Waratah, Home Invasion, Scenic Day Drives from Cape Town en Pluimprinse Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! ...

Groot Verseboek: Die Mandela-brief

LitNet 2010-02-09 Nelson Mandela skryf op 27 Februarie 1975 die volgende brief vanuit sy tronksel op Robbeneiland aan Tafelberg-uitgewers.

Schoeman werk sélf as beeldhouer in Titaan

2009-11-05 Met die opneem van dié 727 bladsy lange werk kan die leser dus ’n volledige verkenning van die rykgeskakeerde lewe en werk van die meesterkunstenaar, Michelangelo Buonarroti, verwag.

Klassieke Prinsloo se boodskap vandag nog net so tersaaklik as destyds

Joan Hambidge 2008-10-14 Ek het geskryf: Die naam Koos Prinsloo was en is gekoppel aan omstredenheid. Koos Prinsloo was 'n tydgenoot in die onrustige tagtiger- en negentigerjare toe almal aan almal se kele was.

Op 'n hoë noot: PH Nortje se versamelbundel word bekendgestel

Naomi Bruwer 2008-09-16 Die versamelbundel van PH Nortje se lekkerste stories is by die Breytenbach Sentrum op Nortje se tuisdorp, Wellington, bekendgestel.
Top