NB-Uitgewersportaal

NB-Uitgewers is die grootse plaaslike algemene uitgewery in die Suid-Afrikaanse boekemark en is die markleier in volwasse fiksie, kinder- en jeugboeke en niefiksie. NB Publishers is the largest general publisher in the South African book market, and the leader in adult fiction, nonfiction and children’s and youth fiction.
 
Pharos Woordeboeke: Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands

2011-07-21 Hoewel die Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands ’n tweetalige woordeboek is, wyk dit sterk af van wat tradisioneel daaronder verstaan word. Dit bestaan slegs uit een deel waarin die twee tale saam beskryf en vertaal word. Daar is dus nie twee inskrywings tafel ...

City Soirée – Book Lounge, Vrydag 8 Julie 2011

Jaco Barnard-Naudé Boeke en skrywers 2011-07-14

Vrydagaand is dit weer ek en die bekende akademikus, Tannie Meisie, by die Book Lounge. “Jy ruik na drank,” sê Tannie Meisie uit die hoogte. “Boozy lunch,” sê ek, ontegemoetkomend. 

Fotoblad: Bekendstelling van Fourie Botha se Donkerkamer

Bibi Slippers, Bibi Slippers 2011-07-06 ek tree die vierhoek binne ... Fourie Botha se bundel Donkerkamer is op ’n donker Donderdagaand by die Book Lounge in Roelandstraat bekendgestel. “dit het tyd geraak,”/ deel jy my mee .....

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2011-07-05 Nuut by NB-Uitgewers dié Julie: Kos vir die kenner, Abel se lot, Talia vat grond, Kyk my in die oë, As jy 'n ster sien verskiet en The Write Stuff Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! ...

Mal oor Rugbymal

Gerrit Rautenbach 2011-06-28

Mal oor Rugbymal

Gerrit Rautenbach 2011-06-28

New from NB Publishers: Rugby in Our Blood

LitNet 2011-05-11 Click on the highlighted words below for a multitude of links to videos, rugby facts, profiles and more ... RUGBY – LOVE OR ADDICTION? There’s little doubt that South Africans are mad for rugby. In ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2011-05-10 Nuut by NB-Uitgewers dié Mei: Wals met Matilda, Bloedgrond, Om te mag twyfel: ’n Gelowige se reis, Grape: Stories of the Vineyards in South Africa, Tweetalige sakwoordeboek | Bilingual Pocket Dictonary en ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2011-04-05 Nuut by NB-Uitgewers dié April: Hoogty, Fabels van Esopus, Gesprekke met merkwaardige mense, Spookskip, Smul en spaar en Klein Kook & Geniet Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! ...

NB-Uitgewers se 2011 Skrywerspartytjie

Naomi Bruwer NB-Uitgewersportaal 2011-04-01

NB-Uitgewers se 2011 Skrywerspartyjie is Woensdagaand in Kirstenbosch gehou. Naomi Bruwer het 'n paar bekende gesigte op foto vasgevang.

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2011-03-01 Nuut by NB-Uitgewers dié Maart: Die reuk van koffie, Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary, Wanpraktyk, Visums by verstek, Onversadig en Die avonture van Alice in Wonderland Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2011-02-01 Nuut by NB-Uitgewers dié Februarie: Die beginsel van stof , Manage Your Money, Live Your Dream , Met koffer en kaart , Een glas dooswit, asseblief? , Wat die oog gesien het en Die groot gedagte Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2011-01-04 Nuut by NB-Uitgewers dié Januarie: Die Profeet, The Year in Quotes: 2010, ’n Mondvol lekker, Boerumoer – Oom Gysbert se dorpstories, Agency Blue en Moemin se verjaardag. Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2010-12-03 Nuut by NB-Uitgewers dié Desember: Janie du Plessis: ’n Keuse vir die lewe , Tien uit tien: Stories en sêgoeters van Fanus Rautenbach , Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte, Sidekick , Willem Poprok en Boereverraaier Klik op ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2010-11-02 Nuut by NB-Uitgewers dié November: Die sneeuslaper , 7de Laan kook , Beste mnr Mandela: ’n Fees van woorde en prente , Dwaalpoort , Die mooiste sprokies van Grimm en Tydbom: ’n Polisieman se ware verhaal Klik op boekomslag en ...
Top