LAPA Uitgewersportaal

LAPA is daarop gerig om in die leesbehoeftes van die Afrikaanse gesin te voorsien. Kwaliteit, waarde vir geld en verskeidenheid is vir ons ononderhandelbaar.
 

Superma (en ander mites), ’n onderhoud

Chantelle de Wet, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-07-06

“Jy moet doen waarmee jy gemaklik is en wat vir jou werk, en alhoewel mens luister na raad, het jy die reg om kinders (as jy hulle wil hê) op jou eie manier, met lekkerkry, klaar en groot te kry.” 

Offerlam deur Chanette Paul: ’n lesersindruk

Louise Viljoen Boeke en skrywers 2017-07-05

"In Offerlam wiggel Chanette Paul ’n klomp balle in die lug soos ’n bedrewe jongleerder. Dit sit nie in elke skrywer se pen om ’n ingewikkelde verhaal wat oor drie generasies strek en vanuit vier uiteenlopende perspektiewe vertel word, so behendig te verwoord nie."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Moordhuis deur Madelein Rust

LitNet Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie 2017-06-28

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Moordhuis deur Madelein Rust, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Lenteskool en skryfkompetisie vir skrywers van romantiese fiksie

LitNet Slypskole 2017-06-28

"Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer LAPA, bied van Donderdag 14 tot Saterdag 16 September 2017 ’n slypskool in die skryf van liefdesverhale aan." Hier is nog inligting.

Nuut by LAPA in Junie

LAPA Uitgewers LAPA Uitgewersportaal 2017-06-28

Bunny Chow, romerige marog, smoorsnoek, soetsuurlewer, vetkoek, isidudu, mashonza (mopaniewurms), wildspastei en botterhoender; gooi hierby ’n uitstekende riller en lekker liefde, dan weet jy hoe om die winter warm te maak!

Word ’n boekfluisteraar

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-06-20

"My terugvoering aan die skool was dat ek besef het dat al die bibliotekarisse wat as sprekers opgetree het, die woorde 'veilige hawe' gebruik het!"

Die mense langsaan deur Elsa Hamersma: ’n onderhoud

Elsa Hamersma, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-06-07

"Aanvanklik begin ek met ’n idee. Dis die vonk. Daarna word dit hoofsaaklik gedryf deur die karakters en daarom is dit vir my nogal nutteloos om te veel beplanning te doen." 

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die mense langsaan deur Elsa Hamersma

LitNet Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie 2017-05-31

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees die eerste hoofstuk van Die mense langsaan deur Elsa Hamersma, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Dis jou koesister en my koeksister

Izak de Vries Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2017-05-31

Internasionale Museumdag: "Die doel daarvan is om mense bewus te maak van die belangrike rol wat museums in die samelewing speel. Vanjaar se tema is ‘Museums en omstrede geskiedenisse: sê die onsêbare in museums.’"

Nuut by LAPA in April en Mei

LAPA Uitgewers LAPA Uitgewersportaal 2017-05-24

LAPA launched Martin Steyn’s English debut, Dark Traces, and the English translation of Chanette Paul’s electrifying suspense novel, Sacrificed, in April. Ja, LAPA is trots op ons skrywers wat internasionaal naam maak, maar ons skeep nie die Afrikaanse mark af nie.

Doodsroeper deur Rika Cloete: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2017-05-23

"Ek hoop hierdie boek is die begin van vele misdaadfiksiewerke van haar, want ek glo sy het haar genre gevind. Die trekboere was ’n interessante idee en ek kan net wonder of sy hierdie milieu verder sal gebruik."

Pelgrimshoop deur Ronel Nel: ’n resensie

Alta Cloete Resensies 2017-05-22

"Die historiese aspek van die roman word besonder knap hanteer. Telkens word ’n vergange tydvak se lewenswyse en omgewing so geteken dat dit selfs jonger lesers helder voor die oog sal staan."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Pelgrimshoop deur Ronel Nel

LitNet Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie 2017-05-17

Proe aan LitNet se eerste slukkie van Pelgrimshoop deur Ronel Nel, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Vermis deur Jeanette Stals, 'n onderhoud

Jeanette Stals, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-05-04

"Die verhaal begin met Elodie wat een oggend net skoonveld is, met geen teken dat sy in haar bed geslaap het en ook geen leidrade waar sy kan wees en of sy uit vrye wil iewers heen is nie."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Doodsroeper deur Rika Cloete

LitNet Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie 2017-04-11

Proe aan LitNet se eerste slukkie van Doodsroeper deur Rika Cloete, aangebied deur Du Toitskloof Wyne. 

Koeëlreën deur Wollie Wolmarans en Japie Bogaards, ’n onderhoud

Wollie Wolmarans, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-04-05

"Die misdadiger laat nooit (amper nooit) sy wapen op ’n misdaadtoneel nie, maar uit die doppies kan ek as deskundige baie inligting verkry en selfs uit die koeëlgate kan daar baie geleer word."

Nuut by LAPA in Maart 2017

LAPA Uitgewers LAPA Uitgewersportaal 2017-03-30

Daar het die afgelope maand belangrike boeke by LAPA verskyn.

US Woordfees: HemelBesem se god praat Afrikaans

Jean Oosthuizen US Woordfees 2017-03-07

"Min mense beskik oor die vermoë om ’n gehoor so mee te sleur soos hierdie gewilde rymkletser met ’n ruim hart vir mense en groot liefde vir Afrikaans."

Internasionale eer vir Afrikaanse kinderboekskrywer

LitNet LAPA Uitgewersportaal 2017-03-07

Die kinderboekskrywer Jaco Jacobs se jeugroman ’n Goeie dag vir boomklim (LAPA Uitgewers) is pas as eretitel in ’n groot internasionale vertaalprojek aangewys.

LitNet Eerste slukkie: God praat Afrikaans deur HemelBesem

LitNet Boeke en skrywers 2017-02-23

LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Proe nou aan HemelBesem se God praat Afrikaans.

Top