Het jy geweet?

Sedert sy ontstaan in 1999 het LitNet ’n groot hoeveelheid unieke inhoud versamel, wat maklik tussen al die inligting op die webwerf versteek of verlore kan raak. Hier bring ons al dié inhoud byeen en stal dit weer uit. Kom hiereen om herinner te word aan Gespierde Afrikaans, ’n woordelys van Afrikaanse terme wat gereeld bygewerk word; die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, ’n omvattende biografiese ensiklopedie oor die lewe en werk van Afrikaanse skrywers; die volledige Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika in PDF-formaat, en veel meer. 

Woordeboek van die Afrikaanse Taal: nuutskeppingskompetisie

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2020-03-05

Dit is weer tyd vir die jaarlikse nuutskeppingskompetisie van die WAT in vennootskap met RSG en die ATKV.

Top