Buysdorp, Red Dog en ’n besinning oor die geskiedenis

“Vir my maak besinning oor die kwessie ’n ander dimensie oop: Is die Anker/Whyle/McCarthy-projek nie ’n bevestiging van die transkontinentale aard van ’n deurslaggewende periode van gewelddadige kolonialisering van mense wat as wit mense se minderes beskou is nie?”