Buitelandsebeleidsbeginsels van Donald Trump: Deel 1
“Aan die hand van kwalitatiewe navorsing word die omvang en impak van Trump se onortodokse benadering tot en toepassing van buitelandse beleid ontleed. Hierdie ondersoek steun op ’n literatuuroorsig van belangwekkende verwikkelinge in die VSA se buitelandse betrekkinge gedurende albei Trump se ampstermyne.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed