Buigbreek deur Margaret Cordier: ’n lesersindruk

“Die oorhoofse tematiek van Buigbreek is dié van die mens as nomaad, ewig op reis deur die hoogtes en die laagtes, die stiltes en die storms van die lewe.”