Is blanke kieser nog relevant in verkiesings?

“Dit is weer verkiesingstyd in Suid-Afrika en oral is partye besig om stemme te werf, want in verkiesings gaan dit om stemme en bly die ou gesegde waar, hoe meer siele hoe meer vreugde, hoe groter die geselskap, hoe meer pret – en seggenskap in die regering van die land.”