Brandnetels en ’n sout kaaskoek vir almal wat virus-voos is

“Ek was so opgewonde oor die brandnetels dat ek gesukkel het om te besluit wat ek daarmee gaan maak – brandnetel-gnocchi was ’n gunsteling, maar toe wen die kaaskoek.”