Boykie vir Afrika deur Pieter de Poortere: ’n lesersindruk

“Vir De Poortere is geen heilige objek veilig nie; links en regs word ewe hardhandig met karwatse getakel. Dis gruwelik genotvol om jou daarin te verkneukel.”