Boekresensie: Tussen die klippe deur Hans du Plessis
“Soos in As die wind kom draai ontgin Du Plessis aardse simboliek op ’n meesterlike wyse. So word die klippe eindelik die verkondiging van ’n tasbare liefde tussen mense, en die filosofie van die waarheid loop parallel met dié van die liefde.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed