Boekresensie: Omega, oor en uit deur François Verster

“Aan wie jy ook al skryf, dit moet geskryf word, geboekstaaf word. As argivaris en bewaarder van die verlede weet hy dit.”