Boekresensie: Mans en hulle wonde deur Cas van Rensburg
“Wat my interesseer het, is dat die Kerk (generies gesien) dikwels as plaasvervanger vir die moeder dien. Seuns moet analoog aan sprokies op ’n ‘heldereis’ gaan waarvoor hulle manlike mentors nodig het. Maar dan moet jy ook ‘begin by jou pa’ en jou pa ‘agterlaat’ deur hom te leer ken of verstaan.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed