Boekresensie: My low carb-kombuis deur Vickie de Beer

“Die boek is ’n ware reddingsboei vir soveel mense wat sukkel met te veel suiker en koolhidrate in hul dieet, maar nie weet hoe om die patroon te verander nie.”