Boekresensie: Kristalvlakte deur Amy Jephta
“Kristalvlakte is ‘n knap en opvoerbare verwerking van ‘n klassieke teks deur ‘n opwindende dramaturg, ‘n werk wat nie net ‘n komplekse plaaslike krisis belig nie, maar as teks en in hierdie vorm sy plek met gemak inneem in die kanon van Suid-Afrikaanse toneelwerke.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed