Boekresensie: Hierdie huis deur Kleinboer
“Hierdie boek is, in kort, ’n woordskildery van die nuwe Suid-Afrika soos dit vandag daar uitsien. Dit is ’n spieëlbeeld van ons as samelewing. Dit gee ons ’n prentjie waarin ons die tye waarin ons leef, kan herken. En dis allermins ’n mooi prentjie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed