Boekresensie: Bloedlyn deur Madelein Rust
“Rust slaag daarin om die raaisel enduit te voed en die leser betrokke te hou in afwagting op die slot, wat ook puik geskryf is. Haar karakters en die gebeure is almal geloofwaardig en die dialoog wissel tussen erns en gekskeer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed