Boekgesprek op Dagbreek: Kamphoer deur Francois Smith

Die boektitel is ‘n woordspel (dit ontspring uit die titel Boer Whore). En in hierdie kykNET-insetsel vertel Francois Smith nog van sy opspraakwekkende boek.