Boekevat met Deborah: Seuns weet deur Frederick Botha en Grensloos deur Wilna Adriaanse

“Dis ’n lieflike debuut, weerloos, broos en bittersoet.” En: “Dis van meet af aan hoogs spannend, en dis veral Adriaanse se vermoë tot karakterisering wat die leser vasgenael hou.” Lees Deborah Steinmair se boekrubriek.