Boeke vir die Kerskous: Vyf boeke, vyf skrywers

NB-Uitgewers het vir vyf kinderboekskrywers en een kinderboekvertaler gevra watter vyf boeke hulle vir die Kerskous sou aanbeveel en onderstaande aan LitNet voorgelĂȘ. Hier is Constant van Graan, Elrien Scheepers, De Wet Hugo, Elizabeth Wasserman en Kobus Geldenhuys se voorstelle.