Boeke met Burger: ’n Zoom-gesprek met Paweł Zajas

In vandeesweek se Zoom-gesprek praat Willie Burger met Paweł Zajas oor die letterkunde in Afrikaans, Nederlands en Pools. Hulle bespreek die boekebedryf in verskillende lande en die term “transnasionalisme”.