Bloedbroers: na die slagveld van Smokeshell en terug deur Deon Lamprecht: ’n resensie

“Dis nie net nóg ’n kroniekskrywing van die Bosoorlog [nie] … Dit staan juis vir my uit omdat dit die kwessie van genesing, en nie net oorlewing in ’n gevegsituasie nie, aanpak. Die talle veterane van die Grens-/Bosoorlog kan werklik baat daarby vind om dit te lees.”