Biebouw-resensie: Reisiger te perd deur Piet van Rooyen

“Plasing binne die wêreldletterkunde maak van die bundel ’n historiese dokument en ’n weerspieëling van sy tyd en van die persepsies van daardie tyd. En dit is hierin dat die grootste krag van die bundel geleë is.”