“Die somtotaal van wat sy moes erf, en nou pass na King Charles III, isse heavy load gevul met guilt en torture en pyn ennie reparations wil nettie kô nie, en assit kô issit nie genoegie. Elke national monument, cultural reference, historic building or moment and art isse constant reminder vannie gevat sonne veel terug gie. Die ytbyt ennie anhou byt. Dis tragic dat even wannee jy probee bietere doen, kan jy nie maklik ontslae raak vannie goed wat directly na jou toe gepass issie. Goed wat in jou bloedlyn is: die pyn, die gesukkel, die gemartel ennie gebreek en soe gemaak en laat staan.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed