Beginner-onderwysers se ervarings van induksie in neoliberale skoolomgewings: ’n gevallestudie
“Die doel van hierdie studie is ’n kritiese besinning oor die geleefde ervarings van beginner-onderwysers in vier Wes-Kaapse skole ten einde vas te stel wat nasionale beleidsvoorskrifte vereis oor die inlywing van beginner-onderwysers; hoe hulle dit ervaar; en hoe dit hul professionele ontwikkeling beïnvloed.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed