Barrie Hough (1953–2004)

“Ek dink beslis dat daar ’n tekort is aan Afrikaanse werke vir die jong mens waarin die innerlike avontuur van grootword uitgebeeld word. Te veel tekste konsentreer oppervlakkig op uiterlike avontuur sonder dat dit die jong mens in sy diepste menswees raak.” Lees oor Barrie Hough se lewe en werk.