Barmhartigheid aan duisende: ’n Familiesage uit die Sandveld: ’n onderhoud met Beatrix Kotzé

“Die grens tussen ‘ons’ en ‘hulle’ is nie meer so definitief nie. In my boek het ek probeer om daardie regstelling te maak op ’n subtiele wyse.”