Wilna Meintjes

Gebore in Pretoria, skool en universiteit in die skone Kaap, daarna weer terug in Pretoria vir die afgelope 28 jaar. Werk in die aanlynuitgeweryveld van ’n groot maatskappy.

Ek is nuuskierig oor wat aan die ander kant is, lief vir reis en avonture.

Eendag wil ek ’n boek skryf met die titel Remember to exhale.  My motto is “La vie est belle”. Dis meestal waar.

Delikaat

Wilna Meintjes Fiksie 2017-10-06

"Sy het ’n walm gehad van gekneusde hoop en skerp parfuum ..."

Top