Vanessa O’Neill matrikuleer in 2006 met vyf onderskeidings en voltooi in 2009 ’n BSc in biochemie en mensfisiologie aan die Universiteit van Johannesburg (UJ). In 2010 behaal sy ’n BSc Honneurs in biochemie (cum laude). Sy is tans geregistreer vir ’n MSc by UJ in die Departement Biochemie onder die toesig van Liza Bornman. Die titel van haar studie is “Funksionele impak van genetiese en epigenetiese variasie in promotors van die vitamien D-reseptor-geen”. Die studie betrek mens molekulêre genetika en epigenetika, immunologie, en bioinformatika. Sy is deel van die Golden Key International Honorary Society en het onderskeidelik ’n NRF- en WNNR-beurs vir haar honneurs- en MSc-studies ontvang. Haar akademiese uitsette sluit drie nasionale voordragte in. In 2011 het sy die prys ontvang vir die beste voordrag by die UJ Biochemie Navorsingsdag en sy en haar medewerkers wen ook die prys vir die beste navorsingsplakkaat by die UJ Institutional Office for HIV and AIDS (IOHA) se 2011-MIV-simposium.


(Gay) trou is nie perdekoop nie …

LitNet Seminare en essays 2011-08-24

Plek- en eiename is verander om hulpvaardige straight mense te beskerm. Ons het nie eens daaraan gedink om die knoop wettiglik deur te haak nie, al het ons saam met ons ander gay landgenote die nuwe “civil ...

'n Nekslag vir Afrikaans

Academic research 2010-01-13

Hermann Giliomee is in Februarie 2006 deur die konvokasie van alumni tot lid van die Universiteit van Stellenbosch se Raad verkies. Hy sal in Maart 2010 uittree en is nie herkiesbaar nie. Die US raak te wit en te Engels. ...

Die kajuitjonge en die swart matroos

Seminare en essays 2008-02-05 1 In 1895 het die Oscar Wilde-verhore plaasgevind, en in dieselfde jaar het die Portugees-Brasiliaanse klassieke werk Bom-Crioulo van Adolfo Caminha verskyn. Volgens EA Lacey, wat dié boek opnuut in Engels vertaal het as The Black Man and the Cabin Boy (1982), is Bom-Crioulo die eerste moderne gayroman, en as sodanig verdien dit die aandag […]
Top