Poplief

My naam is Tanya van Buuren en ek is gevaarlik naby aan dertig. Ek het joernalistiek geswot en is behep met quotes en katte. Ek het 'n bevlieging gekry en wil nou net skryf, skryf, skryf om van my sieldodende "regte werk" te vergeet.
Top