Marthinus Willemse

Marthinus Hendrik Willemse, gebore op 20 Julie 1962 in ’n huis in Rosettenville, Johannesburg. Sy ma was siek, en dié twee kon eers ná sy geboorte Suidrand Hospitaal toe gaan. En toe word hulle in die lykshuis gesit, en vergeet! Gelukkig was sy pa se suster, Corrie, ’n leerlingverpleegster daar en het hulle onthou. Marthinus glo dis die rede waarom hy tot vandag toe nog baie blekerig is. Tans is hy presies soos wat hy tydens sy geboorte was: werkloos.



Opgedateer/Updated: 2010-02-12
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za
Top