Marius Bekker (32) kom van die Oos-Kaap af en is tans verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch as elektriese en elektroniese ingenieur. Hy het tydens sy hoërskooljare begin skryf, opgehou toe sy muse hom verlaat, en onlangs weer die pen opgeneem om sy gedagtes op papier vas te pen.
Opgedateer/Updated: 2009-11-27
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za