Marinda

BA met Afrikaans en Opvoedkunde as hoofvakke in 1994 by voormalige RAU nou UJ. Werk al byna 14jaar by 'n aftree-fonds vir die mynbedryf. Is baie bedrywig met mosaiek, pewter en kralewerk. Dit is ook my addisionele inkomste. Die letterkunde is 'n baie groot liefde. En ek lees baie graag! Van my gunsteling skrywers skryf egter net te stadig aan nuwe boeke na my sin.
Top